Trachyandra filiformis
plantspesie
Trachyandra filiformis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Elandsbaai tot by die Kaapse Skiereiland en Bredasdorp. Die plant groei in nat gebiede en vloedvlaktes en het ongeveer 30% van sy habitat afgestaan oor die afgelope 60 jaar aan ontwikkeling en die drooglegging van nat gebiede.
Trachyandra filiformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. filiformis
|
Binomiale naam | |
Trachyandra filiformis (Aiton) Oberm., (1967)
| |
Sinonieme | |
|