Transvaal-grasaalwyn

plantspesie

Die Transvaal-grasaalwyn (Aloe davyana) is 'n aalwyn wat voorkom in Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga asook Eswatini. Die spesie het twee subspesies:

  • Aloe davyana var. davyana
  • Aloe davyana var. subolifera Groenew.
Transvaal-grasaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. davyana
Binomiale naam
Aloe davyana
Schonland, 1905
Sinonieme
  • Aloe greatheadii var. davyana (Schönland) Glen & D.S.Hardy

Sien ook

wysig

Bronne

wysig