Trianthema vleiense
Plantspesie
Trianthema vleiense is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noordwes, Noord-Kaap en Vrystaat voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 68 560 km² en het tans geen bedreigings nie. Dit kom tussen Kuruman, Sannieshof, Kroonstad en Prieska voor.
Trianthema vleiense | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Trianthema |
Spesie: | T. vleiense
|
Binomiale naam | |
Trianthema vleiense H.E.K.Hartmann & Liede, (2011)
|