Tyinindinirivier
Die Tyinindinirivier is 'n rivier in die Sterkspruitomgewing van die Oos-Kaap en 'n voorloper van die Telerivier. Laasgenoemde vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho.
Tyinindinirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Blikanaspruit→Telerivier |
Monding-hoogte | 1514 m |
Koördinate: 30°32′12.7″S 27°35′57″O / 30.536861°S 27.59917°O |