Uitenhaagaalwyn
plant spesie
Die uitenhaagaalwyn (Aloe africana) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor vanaf die Gamtoosrivier tot by Groot-Visriviervallei.
Uitenhaagaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. africana
|
Binomiale naam | |
Aloe africana Mill., (1768)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant word 2,0 m hoog en blom van Julie tot September. Die blare is dig en word tot 65 cm lank, buig afwaarts, is grysgroen van kleur en daar is tandjies op die blaarrande. Die buisvormige blomme word tot 55 cm lank. Die saadjies het vlerkies en word deur die wind versprei. Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.2.[1]
In Engels staan dit as die Uitenhage aloe bekend.