Vachellia stuhlmannii
Plantspesie
Die vleidoring (Vachellia stuhlmannii) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems in Botswana, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo voor.
Vleidoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Vachellia |
Spesie: | V. stuhlmannii
|
Binomiale naam | |
Vachellia stuhlmannii (Taub.) Kyal. & Boatwr., (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 187.1[1]