Vandyksdrif
Vandyksdrif is 'n nedersetting en spoorweghalte in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die plek lê langs die R544-pad tussen Witbank en Bethal en word omring deur steenkoolmyne.
Vandyksdrif | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 26°5′47″S 29°19′15″O / 26.09639°S 29.32083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Emalahleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,89 km2 (7,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 741 |
• Digtheid | 37/km2 (100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Swart mense | 99.3% |
Taal (2011) | |
• Suid-Sotho | 27.1% |
• Xhosa | 25.1% |
• Zoeloe | 17.5% |
• Noord-Sotho | 9.3% |
• Ander | 30.7% |
Poskode (strate) | 2230 |
Poskode (posbusse) | 2230 |
Skakelkode | 017 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Vandyksdrif". Sensus 2011.