Vanwykshout
plantspesie
Die Vanwykshout (Bolusanthus speciosus) is 'n klein tot middelgroot boom wat van seevlak af tot middelmatige hoogtes groei. Dit kom voor in die noordooste van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit is ook inheems aan die noordooste van Botswana en sentraal Zimbabwe asook Eswatini, Malawi, Mosambiek en Zambië. Dit het saamgestelde blare en die blomme het 'n tipiese ertjie-vorm. Die blomme is blou tot ligpers van kleur en word in blomtakkies gedra wat tot 30 cm lank word.
Vanwykshout | |
---|---|
Groeiwyse in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Bolusanthus Harms
|
Spesie: | B. speciosus
|
Binomiale naam | |
Bolusanthus speciosus (Bolus) Harms, (1906)
| |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
Die ruwe bas
-
Loof en ligpers blomme
-
Bloeiwyse
-
Blom
-
Peule
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Bolusanthus speciosus. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi