Veltheimia capensis
Die sandlelie (Veltheimia capensis) is 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot Asparagaceae en is die eerste keer in 1843 beskryf. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap waar dit deel van die fynbos is. Dit word tussen 20 en 40 cm groot en dra gevlekte, pienkerige blomme van April tot Julie.
Sandlelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. capensis
|
Binomiale naam | |
Veltheimia capensis (L.) Redouté, (1807)
| |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigBronne
wysig- SANBI Redlist
- Plants of the World Online
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4