Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Vulamehlo
Kaart van Suid-Afrika wat Vulamehlo in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN211
Burgemeester W.T. Dube
Hoofstad Scottburgh[1]
Grootste tale Zoeloe, Xhosa, Engels
Area 973 km²  
Bevolking 74,017 (2007)

Die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. In 2016 is die munisipaliteit verdeel tussen eThekwini en uMdoni.

VerwysingsWysig

  1. Die setel van die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit was buite die gebied geleë, in die uMdoni Plaaslike Munisipaliteit