Waikatostadion
Die Waikatostadion is 'n groot stadion in Hamilton, Nieu-Seeland, wat vir sport en kulturele byeenkomste aangewend word. Die stadion het 'n totale kapasiteit van 25 800 sitplekke en word deur Hamilton se stadsraad besit. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Waikatostadion | ||
Die Britse en Ierse Leeus teen die Nieu-Seeland Māorirugbyspan in 2005
| ||
Ligging | Hamilton, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 37°46′52″S 175°16′6″O / 37.78111°S 175.26833°O | |
Eienaar | Hamiltonse stadsraad | |
Kapasiteit | 25 800[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2000 | |
Geopen | 2002 | |
Huurders | ||
Waikato Rugbyunie (2002–nou) Chiefs (Superrugby) (2002–nou) WaiBop United (2015–2016) |
Fotogalery
wysig-
Die Britse en Ierse Leeus teen die Nieu-Seeland Māorirugbyspan in 2005
-
Wedstryd tussen Wallis en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2011
Wedstryde
wysigRugbywêreldbeker 2011
wysig- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
16 September 2011 | 20:00 | Nieu-Seeland | 83–7 | Japan | Groep A | 30 484 |
18 September 2011 | 15:30 | Wallis | 17–10 | Samoa | Groep D | 30 804 |
2 Oktober 2011 | 18:00 | Wallis | 66–0 | Fidji | Groep D | 28 476 |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Waikato Stadium. |
- (en) Amptelike webwerf