Warren Whiteley
Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Warren Whiteley (gebore in Durban, 18 September 1987) is 'n Springbokrugbyspeler wat voorheen vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby gespeel het. Whiteley word op 23 Mei 2017 aangewys as Suid-Afrika se 58ste Springbokkaptein vir drie toetse teen 'n Franse toerspan.
| |||||
Volle naam | Warren Roger Whiteley | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 September 1987 | ||||
Geboorteplek | Durban, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,93 m | ||||
Massa | 106 kg | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman | ||||
Springbokno. | 863 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016-2018 | NTT Docomo Red Hurricanes | 4 | (0) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–09 2009 2010–2018 |
Natalse Haaie OP Olifante Goue Leeus |
13 5 65 |
(25) (5) (60) | ||
korrek soos op 6 April 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2018 | Lions | 94 | (75) | ||
korrek soos op 6 April 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2014–2018 | Suid-Afrika | 23 | (15) | ||
korrek soos op 6 April 2022. |
Eksterne skakels
wysig- Warren Whiteley by SARugby.co.za
- Warren Whiteley by www.genslin.us/bokke
- Warren Whiteley by itsrugby.co.uk
Voorafgegaan deur Patrick Lambie |
Springbokkaptein 2017 |
Opgevolg deur Eben Etzebeth |