Lugmagbasis Waterkloof
(Aangestuur vanaf Waterkloof Lugmagbasis)
Lugmagbasis Waterkloof (IATA-kode: WKF; ICAO: FAWK) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë in die buitewyke van Pretoria, en is die SALM se besigste lughawe. Dit lê 8 km noordoos van Centurion, Gauteng en 6.2 km van Lugmagbasis Swartkop, op 'n hoogte van 1 506 meter (4 940 voet) bo seevlak.
Lugmagbasis Waterkloof | |||
---|---|---|---|
LMB Waterkloof passasiersterminaal. | |||
Beheertoring van LMB Waterkloof met 'n Lugmag Gripen op die voorgrond. | |||
IATA: WKF – ICAO: FAWK | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Centurion, Gauteng | ||
Huisves | Sien teks | ||
Hoogte bo seevlak | 4940 vt / 1506 m | ||
Koördinate | 25°49′48″S 28°13′21″E / 25.83000°S 28.22250°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in Gauteng | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
01/19 | 11001 | 3353 | Teer |
06/24 | 6299 | 1920 | Teer |
Die basis se slagspreuk is Acquirit Qui Tuetur (Hy wat verdedig, bekom).
Tuiste van lugmageenhede
wysig- 17 Eskader - Helikopters
- 21 Eskader - BBP-vervoer
- 28 Eskader - Medium vervoer
- 41 Eskader - Ligte vervoer
- 44 Eskader - Ligte vervoer
- 60 Eskader - Invlugbrandstofhervul, vervoer, EW/ELINT/AEW
- 104 Eskader - Ligte vervoer (siviele personeel en vliegtuie)
- 111 Eskader - Ligte vervoer (reserwe)
- 140 Eskader - Ligte vervoer (reserwe)
- 504 Eskader - Sekuriteit
- 1 Lugonderhoudseenheid - Onderhoudsondersteuning
- 5 Lugonderhoudseenheid - Onderhoudsondersteuning
- Sentrale Fotografiese Instituut
- Gesamentlike Lugverkenning Intelligensiesentrum (JARICJoint Air Reconnaissance Intelligence Centre)
- Mobiele ontplooiingsvleuel - Noodreaksie
- SALM Telekommunikasiesentrum - Kommunikasie
- Ditholo Opleidingsgebied by Walmansthal
Geskiedenis
wysigDie basis is amptelik op 1 Augustus 1938 geopen as Waterkloof Lugmagstasie.[1] Dit is opgegradeer tot 'n operasionele lugmagbasis gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
Navigasiehulp
wysig- Ongerigte radiobaken - WL315.0
- "VHF alomgerigte bestek" - WKV116.9
- Toring - 124.1
Verwysings
wysig- ↑ "Waterkloof Airbase" (in Engels). Global Security. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2017. Besoek op 4 Julie 2009.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |