Watsonia angusta
plant spesie
Watsonia angusta is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemiesaan die oos- en Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Sederberg en Kaapse Skiereiland, meer kuslangs, tot by die voorheuwels van die Drakensberg naby die grens van KwaZulu-Natal.
Rooikanolpypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. angusta
|
Binomiale naam | |
Watsonia angusta Ker Gawl., (1804)
| |
Sinonieme | |
|