Westelike Provinsie
(Aangestuur vanaf Westelike Provinsie Rugby Unie)
Westelike Provinsie is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met 'n bloedrooi disa-embleem op die bors.
Westelike Provinsie | ||||
Bynaam(e) | WP, Streeptruie | |||
Embleem | Disa | |||
Stigting | 1883 | |||
Unie | Westelike Provinsie Rugbyunie | |||
Ligging | Kaapstad | |||
Stadion | Kaapstad-stadion (was Nuweland) | |||
President | Tobie Titus | |||
HUB | Gert Smal | |||
Afrigter(s) | John Dobson | |||
Kaptein(s) | Dillyn Leyds | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
|
Die Westelike Provinsie neem jaarliks aan die Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen.
Curriebeker-eindstryde
wysigSeisoen | Wenners | Telling | Tweede plek | Stadion |
---|---|---|---|---|
1889 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1892 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1894 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1895 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1897 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1898 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1904 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1906 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1908 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1914 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1920 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1925 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1927 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1929 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1932 | Grens/Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1934 | Grens/Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1936 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1939 | Transvaal1 | 17 - 6 | Westelike Provinsie | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1946 | Noord-Transvaal | 11 - 9 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria |
1947 | Westelike Provinsie | 16 - 12 | Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1950 | Transvaal | 22 - 11 | Westelike Provinsie | Ellis Park, Johannesburg |
1954 | Westelike Provinsie | 11 - 8 | Noord-Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1957/592 | Westelike Provinsie | n/a | n/a | n/a |
1969 | Noord-Transvaal | 28 - 13 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria |
1976 | Oranje-Vrystaat | 33 - 16 | Westelike Provinsie | Vrystaat-stadion, Bloemfontein |
1979 | Westelike Provinsie | 15 - 15 | Noord-Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1980 | Noord-Transvaal | 39 - 9 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria |
1982 | Westelike Provinsie | 24 - 7 | Noord-Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1983 | Westelike Provinsie | 9 - 3 | Noord-Transvaal | Loftus Versfeld, Pretoria |
1984 | Westelike Provinsie | 19 - 9 | Natal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1985 | Westelike Provinsie | 22 - 15 | Noord-Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1986 | Westelike Provinsie | 22 - 9 | Transvaal | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1988 | Noord-Transvaal | 19 - 18 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria |
1989 | Noord-Transvaal | 16 - 16 | Westelike Provinsie | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1995 | Natal | 25 - 17 | Westelike Provinsie | Kings Park-stadion, Durban |
1997 | Westelike Provinsie | 14 - 12 | Cheetahs3 | Nuwelandstadion, Kaapstad |
1998 | Blou Bulle4 | 24 - 20 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria |
2000 | Westelike Provinsie | 25 - 15 | Natalse Haaie | Absa-stadion, Durban |
2001 | Westelike Provinsie | 29 - 24 | Natalse Haaie | Nuwelandstadion, Kaapstad |
2010 | Natalse Haaie | 30 - 10 | Westelike Provinsie | ABSA-stadion, Durban |
2012 | Westelike Provinsie | 25 - 18 | Natalse Haaie | Mr Price Kings Park, Durban |
2013 | Natalse Haaie | 33 - 19 | Westelike Provinsie | Nuwelandstadion, Kaapstad |
2014 | Westelike Provinsie | 19 - 16 | Goue Leeus | Nuwelandstadion, Kaapstad |
2017 | Westelike Provinsie | 33 - 21 | Natalse Haaie | Growthpoint Kings Park, Durban |
2018 | Natalse Haaie | 17 - 12 | Westelike Provinsie | Nuwelandstadion, Kaapstad |
Notas
wysig1 Transvaal staan bekend as die Goue Leeus sedert 1998.
2 Uitslag oor twee seisoene bepaal.
3 Oranje-Vrystaat se naam is die Vrystaat Cheetahs sedert 1998.
4 Noord-Transvaal se naam is die Blou Bulle sedert 1997.
Eksterne skakels
wysig- WP Rugby Geargiveer 8 Oktober 2007 op Wayback Machine