Wiesław Kielar
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wiesław Kielar (Przeworsk, 12 Augustus 1919 –Wrocław, 1 Junie 1990) was n' Pools skrywer en regisseur van fotografie oorlewende van Auschwitz nadat hy in die vroeë 1940s in Jarosław vasgevang is.[1]
Werke
wysig- "Anus Mundi", 1972
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2014. Besoek op 22 Mei 2014.