Wikipedia:Suksesvolle voorbladartikelnominasies
Suksesvolle nominasies word van Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad na die bladsy geskuif
Interessant - kan ons 'n prentjie inwerk? Laurens 08:21, 31 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Mooi artikel Laurens 08:19, 31 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Self nominasie - interessante land met heelwat van die skakels van die artikel af lewendig. Laurens 07:37, 31 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- 'n Vertaalde kaart sal lekker wees
- 'n Paar nie-bestaande sjablone moet net geskep word. --Alias 16:39, 5 Januarie 2006 (UTC)
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Belangrike Suid-Afrikaanse onderwerp - ook tans in die nuus as gevolg van die moontlike Olifant uitdunning. Kort nog bietjie werk - rooiskakels na ander interessante artikels. Laurens 15:50, 11 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Aangesien die Gautrein nou gereeld nuusmaak kan ons dalk na ander treine kyk. Ons sou die artikel dalk wel bietjie wil uitbrei voor ons dit op die voorblad plaas. Laurens 15:53, 11 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – 'n Mooi artikel oor die Gautrein sal natuurlik ook goed wees Laurens 16:04, 11 Desember 2005 (UTC)
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Bietjie iets anders - veral met die Kaapse driehoek daarby sal dit mooi vertoon. Laurens 16:03, 11 Desember 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Goeie voorrbeeld van arikel oor land met mooi beelde. Dit dek ook 'n onderwerp waaroor daar moontlik nog nie te vore iets ordentliks in Afrikaans geskryf is nie Laurens 21:32, 31 Julie 2005 (UTC)
- Ondersteun – Ek kan seker nomineer en ondersteun :-). Daar is tans heelwat aktiwiteit op Lande en dit sal goed wees om 'n goeie voorbleed daarvan prominent te vertoon. Ek stel dus voor dat ons Sondagaand (7 Augustus 2005) voortgaan en 'Manaco' vir 'n week op die voorblad laai met 'n foto van die stad en 'n kort einleiding soos tans met Bretons gedoen word. Laurens 10:57, 4 Augustus 2005 (UTC)
- Ek wil hierdie een ondersteun vir volgende week in die lig daarvan dat die Monaco Formule Een Grand Prix aan die einde van volgende week plaasvind. --RM 12:27, 22 Augustus 2005 (UTC)
- Ek stem, maar wat van sommer nou tot dan? Die vorige artikel het ver meer as 'n week op die voorblad gepryk (sonder stemming). --Alias 12:52, 22 Augustus 2005 (UTC)
- Kommentaar – Miskien kan ons die kaart vertaal? --Alias 20:22, 3 Augustus 2005 (UTC)
- Natuurlijk. Ik ga een vertaling maken. Danielm 20:32, 3 Augustus 2005 (UTC)
- Kommentaar – Dalk moet ons ook artikels skep vir van die sleutel rooi skakels ssoos Alpe, Middelandse See en Sardinië. Laurens 11:00, 4 Augustus 2005 (UTC)
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam
Redelik volledige artikel met prentjies. Hele paar blou skakels. Is al heelwat hersien. --Alias 10:14, 22 Augustus 2005 (UTC)
- Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
- Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
- Beswaar – rede – datum, tyd en naam