Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/10 Julie
10 Julie: Onafhanklikheidsdag in die Bahamas (1973)
- 48 v.C. – Julius Caesar het 'n noue ontkoming in 'n katastrofiese nederlaag teen Pompeius in Masedonië.
- 1509 – Gebore: Johannes Calvyn, kerkhervormer en stigter van Calvinisme, in die Pikardiese stad Noyon.
- 1913 – In Death Valley, Kalifornië, word 'n temperatuur van 56,7 °C (134 °F) gemeet – dit is die hoogste temperatuur wat nog in die Verenigde State gemeet is.
- 1973 – Die Bahamas verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk.
- 1985 – Die Franse Geheime Diens sink die Greenpeace-skip Rainbow Warrior in Auckland se hawe.