Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Mei
- 1920 – Pous Benedictus XV verklaar Johanna van Arkel tot heilige.
- 1943 – Sjoa: Die opstand in die Warskou-ghetto kom tot 'n einde.
- 1948 – Chaim Weizmann word verkies tot die eerste president van Israel.
- 1969 – Wenera-ruimteprogram: Venera 5, 'n Sowjet-ruimtetuig, land op Venus.
- 2007 – Nicolas Sarkozy volg Jacques Chirac op as president van Frankryk.