Jacques Chirac
Jacques René Chirac (29 November 1932 – 26 September 2019) was 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen 17 Mei 1995 en 16 Mei 2007 die amp van die Staatspresident van die Franse Republiek beklee het.[1]
Jacques Chirac | |
Jacques Chirac in 1997 | |
Ampstermyn 17 Mei 1995 – 16 Mei 2007 | |
Eerste minister | Alain Juppé Lionel Jospin Jean-Pierre Raffarin Dominique de Villepin |
---|---|
Voorafgegaan deur | François Mitterrand |
Opgevolg deur | Nicolas Sarkozy |
Eerste minister van Frankryk
| |
Ampstermyn 20 Maart 1986 – 10 Mei 1988 | |
President | François Mitterrand |
Voorafgegaan deur | Laurent Fabius |
Opgevolg deur | Michel Rocard |
Ampstermyn 27 Mei 1974 – 26 Augustus 1976 | |
President | Valéry Giscard d'Estaing |
Voorafgegaan deur | Pierre Messmer |
Opgevolg deur | Raymond Barre |
Burgemeester van Parys
| |
Ampstermyn 20 Maart 1977 – 16 Mei 1995 | |
Voorafgegaan deur | Amp heringestel |
Opgevolg deur | Jean Tiberi |
President van Rassemblement pour la République
| |
Ampstermyn 5 Desember 1976 – 4 November 1994 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Alain Juppé |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 27 Februarie 1974 – 28 Mei 1974 | |
Eerste minister | Pierre Messmer |
Voorafgegaan deur | Raymond Marcellin |
Opgevolg deur | Michel Poniatowski |
Minister van Landbou en Landelike Ontwikkeling
| |
Ampstermyn 7 Julie 1972 – 27 Februarie 1974 | |
Eerste minister | Pierre Messmer |
Voorafgegaan deur | Michel Cointat |
Opgevolg deur | Raymond Marcellin |
Minister van Parlementêre Verhoudinge
| |
Ampstermyn 7 Januarie 1971 – 5 Julie 1972 | |
Eerste minister | Jacques Chaban-Delmas |
Voorafgegaan deur | Roger Frey |
Opgevolg deur | Robert Boulin |
President van die Corrèze Algemene Raad
| |
Ampstermyn 15 Maart 1970 – 25 Maart 1979 | |
Voorafgegaan deur | Elie Rouby |
Opgevolg deur | Georges Debat |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Jacques René Chirac 29 November 1932 Parys, Frankryk |
Sterf | 26 September 2019 (op 86) Parys, Frankryk |
Politieke party | Kommunistiese Party (tot 1962) Union pour la nouvelle république (1962–1968) Union des Démocrates pour la République (1968–1971) Rassemblement pour la République (1971–2002) Union pour un mouvement populaire (2002–2007) |
Eggenoot/-note | Bernadette Chodron de Courcel (1956–2019; sy dood) |
Kind(ers) | Laurence, Claude |
Alma mater | Sciences Po, École nationale d'administration |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Frankryk |
Diens/Tak | Franse Leër |
Jare in diens | 1954–1957 |
Rang | Tweede luitenant |
Chirac was 'n lid van die gaullisties-konserwatiewe party Rassemblement pour la République ("Rally vir die Republiek") en Union pour un mouvement populaire ("Volksbewegingsunie", oorspronklik: Union pour la majorité présidentielle).
Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer die ENA) en doen sy diensplig in Algerië. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.
In die jare sestig en sewentig was Chirac 'n medewerker van die presidente Georges Pompidou en Valéry Giscard d'Estaing. In die tydperk van 1974 tot 1976 en daarna ook van 1986 tot 1988 is hy Eerste Minister van Frankryk. Chirac was ook van 1977 tot 1995 burgemeester van Parys.
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jacques Chirac.