Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 April
(Aangestuur vanaf Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 April besigtig)
- 1942 – Pierre Laval word eerste minister van Frankryk.
- 1946 – Die Volkebond word ontbind.
- 1972 – Die Roland Korporasie, vervaardiger van o.a. elektroniese musiekinstrumente, word in Osaka gestig.
- 1980 – Die Republiek van Zimbabwe word uitgeroep.
- 2002 – 'n Nuwe orde van insekte, Mantophasmatidae, word aangekondig.