Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/27 Desember
- 1831 – Charles Darwin verlaat Plymouth, Engeland aan boord van die HMS Beagle op wat 'n geskiedkundige ekspedisie sou word.
- 1936 – Gebore: Ena Murray, Afrikaanse skryfster.
- 1945 – Die Wêreldbank word op ooreenkoms van 28 nasies geskep.
- 1949 – Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.
- 1978 – Spanje word 'n demokrasie ná 40 jaar van diktatorskap.