Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/30 Junie
30 Junie: Internasionale Asteroïdedag; Onafhanklikheidsdag in die Demokratiese Republiek die Kongo (1960).
- 1905 – Albert Einstein stel sy spesiale relatiwiteitsteorie bekend.
- 1908 – Die Toengoeska-ontploffing vind in Siberië plaas.
- 1924 – J.B.M. Hertzog begin sy termyn as Eerste Minister van Suid-Afrika.
- 1971 – Die bemanning van die ruimtetuig Sojoes 11 sterf toe hulle lugtoevoer deur 'n foutiewe klep ontsnap.
- 1985 – Gebore: Michael Phelps: Amerikaanse swemmer en Olimpiese kampioen.
- 2004 – Nasa begin die eerste gedetailleerde verkenning van Enkelados, Saturnus se grootste natuurlike satelliet, sedert 1981.