Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/6 Augustus
6 Augustus: Verheerliking van Jesus (Westelike Christendom).
- 258 – Pous Sixtus II sterf 'n marteldood op bevel van die Romeinse keiser Valerianus.
- 1928 – Gebore: Andy Warhol, Amerikaanse kunstenaar.
- 1962 – Jamaika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 1945 – Die Verenigde State laat 'n atoombom, ("Little Boy") op Hirosjima, Japan, val met tussen 90 000 en 200 000 sterftes tot gevolg.
- 2002 – Moncton word die eerste Kanadese stad wat amptelik tweetalig is.