Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/9 Desember
- 1897 – Marguerite Durand, Franse verhoogaktriese, joernalis, en bekende suffragette, stig die feminitiese dagblad La Fronde.
- 1900 – Tweede Vryheidsoorlog: Die Russiese tsaar Nikolaas II verwerp Paul Kruger se pleidooi om amptelike hulp teen die Britse weermag, alhoewel baie Russiese vrywillgers aan die Boere se kant veg.
- 1950 – Gebore: Die Suid-Afrikaanse bokskampioen Mike Schutte.
- 1958 – Die John Birch Society word gestig om die oënskynlike bedreiging van kommunisme in die Verenigde State van Amerika te bekamp.
- 1961 – Tanganjika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.