Wikipediabespreking:Skryfkompetisie vir hoërskole

Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Verkeerde titel

Verkeerde titel

wysig

Moet dit nie https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Skryfkompetisie_vir_hoërskole wees nie? Dumbassman (kontak) 18:47, 11 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Ek stem saam met @Dumbassman. Hierdie moet nie 'n gewone bladsy wees nie. Ons moet dit skuif na die Wikipedia naamruimte. - Rooiratel (kontak) 08:55, 12 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
@Oesjaar @Woordgenoot kan ons asb. die inhoud in hierdie bladsy skuif na die een in die skakel wat Dumbassman bo gegee het? - Rooiratel (kontak) 08:56, 12 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Hi, kan ek dit dadelik skuif asb? Hoe langer ons wag, hoe meer probleme kom later.... Dankie,   Aliwal2012 09:17, 12 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Skuif   Uitgevoer soos aangevra. --  Aliwal2012 11:17, 12 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Dit kom voor of die artikel as 'n ensiklopediese inskrywing geskryf is. Indien dit die geval is dan moet dit in die hoofnaamruimte bly, maar dan kan Afrikaanse Wikipedia-gemeenskap nie as bron vermeld word nie, aangesien dit oorspronklike navorsing is. – Pynappel (kontak) 11:06, 12 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na die projekblad "Skryfkompetisie vir hoërskole".