Wolkbergkransaalwyn

plantspesie

Die wolkbergkransaalwyn (Aloe thompsoniae) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wolkberg naby Tzaneen in Limpopo. Daar is vyf populasies in die Wolkberg gevind en die plant groei op hoogtes van 1650–2100 m. Dit is 'n stamlose dwergaalwyn wat normaalweg van November tot April sy helderkleurige blomme dra. In Engels staan dit bekend as die Wolkberg cliff aloe.

Wolkbergkransaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. thompsoniae
Binomiale naam
Aloe thompsoniae
Groenew., 1936

Sien ook

wysig

Bronne

wysig