1769
jaar
1769 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1764 | 1765 | 1766 | 1767 | 1768 | ◄ 1769 ► | 1770 | 1771 | 1772 | 1773 | 1774 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1769 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Japanse houtsnee uit 1769: toneelspeler Matsumoto Koshiro III in die rol van Soga no Goro | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1769 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 69ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 19 Mei – Pous Clemens XIV volg Pous Clemens XIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 4 Junie – Pous Clemens XIV word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
- 21 September – Pous Clemens XIV publiseer die bul Decet Quam Maxime oor die misbruik van belasting.
- 12 Desember – Pous Clemens XIV publiseer die bul Inscrutabili Divinae Sapientiae oor die instelling van 'n Universele Jubileum.
- 12 Desember – Pous Clemens XIV publiseer die bul Cum Summi weer oor die Universele Jubileum.
Geboortes
wysig- 1 Mei – Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, Britse generaal en staatsman, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk († 1852).
- 15 Augustus – Napoléon Bonaparte, generaal en regeerder van Frankryk († 1821).
- 14 September – Alexander von Humboldt, Duitse wetenskaplike en ontdekkingsreisiger († 1859).
Sterftes
wysig- 2 Februarie – Pous Clemens XIII, die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1693).