2020 Superrugbyseisoen

Die 2020 Superrugbyseisoen was die 25ste seisoen van Superrugby, 'n jaarlikse rugbykompetisie georganiseer deur SANZAAR tussen die spanne van Argentinië, Australië, Japan, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Sedert die 2018-seisoen is teruggekeer na 'n 15-spanformaat in drie geografiese konferensies. Die huidige kampioen is die Crusaders wat hul 10de titel in 2019 ingepalm het.

2020 Superrugby
Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië (1 span)
Vlag van Australië Australië (4 sp.)
Vlag van Japan Japan (1 span)
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (5 sp.)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (4 sp.)

Opskorting weens Covid-19-pandemie

wysig

Weens die COVID-19-pandemie in 2020 is twee Sunwolves-wedstryde vanuit Japan na Australië verskuif. Daar is op 12 Maart aangekondig dat hoewel toeskouers steeds toegelaat sou word vir die naweek se wedstryde, sou die toekomstige rondes in Australië agter geslote deure gespeel word. Op 14 Maart het Nieu-Seeland aangekondig dat alle reisigers wat die land van buite die Stille Oseaan-eilande binnekom, met aankoms verplig sal word om 14 dae lank te self-isoleer. Aangesien dit die spel logisties sou bemoeilik, het SANZAAR aangekondig dat die seisoen onbepaald opgeskort word na die sewende wedstryd.[1][2][3][4]

"Vervangende" streekstoernooie

wysig

Na die opskorting van wedstryde, het SANZAAR en die streeksrugbyrade streekstoernooie voorgestel om die Superrugby-wedstryde wat gekanselleer is, te vervang. Op 6 Mei het Nieu-Seelandse Rugby aangekondig dat 'n Superrugby Aotearoa-kompetisie, waarby die vyf Nieu-Seelandse spanne betrokke is, op 13 Junie begin. Die kompetisie is met 'n dubbelronde-robin-formaat beslis, met 20 wedstryde wat oor tien weke gespeel was. Rugby Australia het op 27 Mei bevestig dat Super Rugby AU op 3 Julie sal begin, waarby die vier Australiese spanne betrokke sou wees by die Australiese konferensie en die Western Force, wat tot die 2017-seisoen in Superrugby gespeel het.

'n Suid-Afrikaanse kompetisie is as "Superrugby Unlocked" bekend gemaak in Oktober 2020.[5]

Einde van die Sunwolves

wysig

Die Sunwolves was ook besig om aan die Australiese kompetisie deel te neem, maar weens reisbeperkings kon hulle dit nie doen nie. Hierna is die klub op 1 Junie ontbind; die span sou in elk geval Superrugby verlaat het aan die einde van die oorspronklike 2020-seisoen.[6]

Wedstryddatums

wysig
Datum Datum
Rondte 1 31 Jan–1 Feb Rondte 11 gekanseleer
Rondte 2 7-8 Februarie Rondte 12 gekanseleer
Rondte 3 14–15 Februarie Rondte 13 gekanseleer
Rondte 4 21–22 Februarie Rondte 14 gekanseleer
Rondte 5 28–29 Februarie Rondte 15 gekanseleer
Rondte 6 6–7 Maart Rondte 16 gekanseleer
Rondte 7 13–15 Maart Rondte 17 gekanseleer
Rondte 8 gekanseleer Rondte 18 gekanseleer
Rondte 9 gekanseleer Halfeindronde
Rondte 10 gekanseleer Eindronde gekanseleer

Rondomtalie

wysig
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word

Rondte 1

wysig
31 Januarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Blues 29–37 Chiefs
Telbord[7]
Edenpark, Auckland
Skeidsregter: Angus Gardner
31 Januarie 2020
19:15 (+11 GMT)
Brumbies 27–24 Reds
Telbord[8]
GIO Stadion, Canberra
Bywoning: 7 436[9]
Skeidsregter: AJ Jacobs
31 Januarie 2020
19:10
Sharks 23–15 Bulls
Telbord[10]
1 Februarie 2020
12:45 (+9 GMT)
Sunwolves 36–27 Rebels
Level5 Stadion
Bywoning: 10 426[11]
Skeidsregter: Ben O'Keeffe
1 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Crusaders 43–25 Waratahs
Trafalgarpark, Nelson, Nieu-Seeland
Skeidsregter: Paul Williams
1 Februarie 2020
15:05 (+2 GMT)
Stormers 27–0 Hurricanes
Nuwelandstadion, Kaapstad
Bywoning: 18 867
Skeidsregter: Jaco Peyper
1 Februarie 2020
18:40 (-3 GMT)
Jaguares 38–8 Lions
José Amalfitani-stadion
Bywoning: 6 820
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge

Loslootjie: Highlanders

Rondte 2

wysig
7 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Highlanders 20-42 Sharks
Drie/ë: Dillon Hunt   47'
Jona Nareki   61'
Michael Collins   63'
Doelskop/pe: Mitchell Hunt   48'
Strafskop/pe: Mitchell Hunt   7'
Telbord[12] Drie/ë: James Venter   31'
Makazole Mapimpi   35'39'
Aphelele Fassi   73'80'
Doelskop/pe: Curwin Bosch   33'37'40'74'
Strafskop/pe: Curwin Bosch   12'25'44'
Forsyth Barr-stadion, Dunedin
Skeidsregter: Angus Gardner
7 Februarie 2020
19:15 (+11 GMT)
Brumbies 39-26 Rebels
Drie/ë: Irae Simone   5'
Thomas Banks   12'
Thomas Cusack   25'
Solomone Kata   28'
Folau Fainga'a   52'
Tom Wright   68'
Doelskop/pe: Noah Lolesio   6'13'53'
Skepskop: Noah Lolesio   66'
Telbord[13] Drie/ë: Angus Cottrell   38'42'
Dane Haylett-Petty   59'
Frank Lomani   43'
Doelskop/pe: Matt Toomua   39'
Frank Lomani   43'60'
GIO Stadion, Canberra
Bywoning: 7 098[14]
Skeidsregter: Nic Berry
8 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Chiefs 25-15 Crusaders
Drie/ë: Solomon Alaimalo   25'
Sean Wainui   57'
Te Toiroa Tahuriorangi   43'
Doelskop/pe: Aaron Cruden   44'58'
Strafskop/pe: Aaron Cruden   11'79'
Drie/ë: Sevu Reece   5'14'
Doelskop/pe: David Havili   15'
Strafskop/pe: David Havili   47'
Waikato-stadion, Hamilton
Bywoning: 13 611[15]
8 Februarie 2020
19:15 (+11 GMT)
Waratahs 12-32 Blues
Drie/ë: Lalakai Foketi   39'
Mark Nawaqanitawase   61'
Doelskop/pe: Will Harrison   40+1'
Drie/ë: Blake Gibson   11'
Joe Marchant   42'
Mark Telea   44'78'80+1'
Doelskop/pe: Stephen Perofeta   43'
Harry Plummer   79'
Strafskop/pe: Stephen Perofeta   25'
McDonald Jones Stadion, Newcastle
Bywoning: 7 491[16]
8 Februarie 2020
15:05 (+2 GMT)
Lions 27-20 Reds
Drie/ë: Tyrone Green   7'16'
Marnus Schoeman   40'
Courtnall Skosan   68'
Doelskop/pe: Elton Jantjies   40+2'69'
Strafskop/pe: Elton Jantjies   76'
Drie/ë: Jock Campbell   10'
Tate McDermott   62'
Doelskop/pe: Bryce Hegarty   11'63'
Strafskop/pe: Bryce Hegarty   5'26'
8 Februarie 2020
17:15 (+2 GMT)
Stormers 13-0 Bulls
Drie/ë: Siyabonga Ntubeni   37'
Seabelo Senatla   50'
Strafskop/pe: Damian Willemse   3'
Nuwelandstadion, Kaapstad
Bywoning: 27 301[18]
8 Februarie 2020
18:40 (-3 GMT)
Jaguares 23-26 Hurricanes
Drie/ë: Marcos Kremer   23'
Agustin Creevy   63'
Doelskop/pe: Domingo Miotti   24'65'
Strafskop/pe: Domingo Miotti   16'45'54'
Drie/ë: Alex Fidow   71'
Jamie Booth   78'
Doelskop/pe: Jackson Garden-Bachop   72'
Fletcher Smith   79'
Strafskop/pe: Jordie Barrett   6'27'34'49'
Loslootjie:   Sunwolves
Voorafgegaan deur
2019 Superrugby
Superrugby
2020
Opgevolg deur
2021 Superrugby

Verwysings

wysig
  1. Decent, Tom (14 Maart 2020). "All Super Rugby matches to be cancelled after Sunday's fixtures". The Sydney Morning Herald (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 14 Maart 2020.
  2. "Super Rugby season on verge of shutdown after NZ restrictions". Fox Sports (in Australian English). 14 Maart 2020. Besoek op 14 Maart 2020.
  3. "Coronavirus: How rugby has been affected around the world". www.rugby.com.au (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op 14 Maart 2020.
  4. "LOCKOUT: Coronavirus forces rugby behind closed doors next week but fans welcome at weekend". www.rugby.com.au (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op 14 Maart 2020.
  5. "Super Rugby 2020 - Latest News and Revised Schedules" (in Engels). SANZAAR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op 1 Junie 2020.
  6. "Sunwolves confirm time in Super Rugby is over". www.rte.ie (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op 1 Junie 2020.
  7. "Blues 29-37 Chiefs". SANZAAR. 31 Januarie 2020. Besoek op 31 Januarie 2019.
  8. "Brumbies 27-24 Reds". SANZAAR. 31 Januarie 2020. Besoek op 31 Januarie 2019.
  9. https://www.canberratimes.com.au/story/6608698/its-dangerous-brumbies-slam-scorching-start-to-super-rugby/
  10. "Sharks 23-15 Bulls". SANZAAR. 31 Januarie 2020. Besoek op 31 Januarie 2019.
  11. https://english.kyodonews.net/news/2020/02/d0aead3743c5-rugby-sunwolves-suppress-rebels-hold-on-for-historic-win.html
  12. "Highlanders 20-42 Sharks". SANZAAR. 7 Februarie 2020. Besoek op 7 Februarie 2019.
  13. "Brumbies 39-26 Rebels". SANZAAR. 7 Februarie 2020. Besoek op 7 Februarie 2020.
  14. https://www.austadiums.com/sport/event.php?eventid=22884
  15. https://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-rugby/119369378/super-rugby-chiefs-produce-another-comeback-beating-crusaders-in-hamilton
  16. https://www.foxsports.com.au/rugby/super-rugby/waratahs-in-danger-of-lowest-ever-crowd-as-aussie-rugby-slumps-further/news-story/21cb694aa985c4e62ab92fc6780c25e3
  17. https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/crowds-increasing-challenge-in-super-rugby-20200210
  18. https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/stormers-expose-bulls-general-dilemma-20200208
  19. https://www.lanacion.com.ar/deportes/rugby/jaguares-hurricanes-super-rugby-nid2331580