Edenparkstadion
(Aangestuur vanaf Edenpark)
Die Edenparkstadion (algemeen bekend as Edenpark) is 'n stadion in Auckland, Nieu-Seeland, wat vir rugby en krieket aangewend word.[5]
Edenpark | ||
Lugbeeld van Edenpark
| ||
Bynaam | Tuin van Eden[1] | |
---|---|---|
Ligging | Auckland, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 36°52′30″S 174°44′41″O / 36.87500°S 174.74472°O | |
Eienaar | Edenpark Trustraad | |
Operateur | Edenpark Trustraad | |
Kapasiteit | 50 000 (Rugby)[2] 42 000 (Krieket)[3] 60 000 (met tydelike sitplekke)[4] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1900 | |
Huurders | ||
Blues (Rugby) (1996–huidig) Auckland RVU (ITM-beker) (1925–huidig) Auckland Aces (krieket; 1910–huidig) |
Edenpark is die grootste sportgrond in Auckland met rugby wat in die wintermaande gespeel word en krieket in die somer (alhoewel die meeste plaaslike krieketwedstryde op die Outer Oval gespeel word wat reg langs die hoofstadion is). Om albei sportsoorte ter wille te wees is die kolfblad verwyderbaar. Die stadion het die eerste geword om twee Rugbywêreldbekereindstryde te huisves: dié van die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011. Edenpark het ook twee keer wedstryde van die Krieketwêreldbeker aangebied: in 1992 en 2015.
Fotogalery
wysig-
Krieketwedstryd tussen Australië en Nieu-Seeland in 2005
-
Wedstryd tussen Nieu-Seeland en Tonga tydens die Rugbywêreldbeker 2011
Wedstryde
wysigRugbywêreldbeker 1987
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 1987.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
22 Mei 1987 | Nieu-Seeland | 70–6 | Italië | Groep C | 20 000 |
23 Mei 1987 | Roemenië | 21–20 | Zimbabwe | Groep D | 4 500 |
2 Junie 1987 | Frankryk | 70–12 | Zimbabwe | Groep D | 3 000 |
7 Junie 1987 | Fidji | 16–31 | Frankryk | Kwarteindrondte | 17 000 |
20 Junie 1987 | Nieu-Seeland | 29–9 | Frankryk | Eindstryd | 48 035 |
Krieketwêreldbeker 1992
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Rugbywêreldbeker 2011
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
9 September 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 41–10 | Tonga | Groep A | 60 214 |
17 September 2011 | 20:30 | Australië | 6–15 | Ierland | Groep C | 58 678 |
24 September 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 37–17 | Frankryk | Groep A | 60 856 |
25 September 2011 | 15:30 | Fidji | 7–27 | Samoa | Groep D | 60 327 |
1 Oktober 2011 | 20:30 | Engeland | 16–12 | Skotland | Groep B | 58 213 |
8 Oktober 2011 | 20:30 | Engeland | 12–19 | Frankryk | Kwarteindrondte | 49 105 |
9 Oktober 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 33–10 | Argentinië | Kwarteindrondte | 57 192 |
15 Oktober 2011 | 21:00 | Wallis | 8–9 | Frankryk | Halfeindrondte | 58 630 |
16 Oktober 2011 | 21:00 | Australië | 6–20 | Nieu-Seeland | Halfeindrondte | 60 087 |
21 Oktober 2011 | 20:30 | Wallis | 18–21 | Australië | Klein finale | 53 014 |
23 Oktober 2011 | 21:00 | Frankryk | 7–8 | Nieu-Seeland | Eindstryd | 61 079 |
Krieketwêreldbeker 2015
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
t
|
||
- Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- As gevolg van reën is die wedstryd verkort tot 47 boulbeurte per span en Suid-Afrika se teiken tot 232 lopies hersien.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
- Wedstryd verminder as gevolg van reën tot 43 boulbeurte per span en Nieu-Seeland se teiken is tot 298 lopies hersien.
Verwysings
wysig- ↑ (en) RugbyHeaven.co.nz[dooie skakel]
- ↑ "About Eden Park" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2020. Besoek op 26 Maart 2015.
- ↑ "Eden Park, Auckland, New Zealand" (in Engels). ESPNcricinfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 29 November 2015.
- ↑ "10,000 Eden Park seats" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 27 Maart 2015.
- ↑ "Eden Park" (in Engels). Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edenparkstadion.
- (en) Amptelike webwerf