23ste eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 2278 v.C.)
Gebeure
wysig- 2334-2279 v.C.: Sargon van Akkad se verowering van Mesopotamië.
- Omstreeks 2300 v.C.: Die kanaal Bahr Joesoef (huidige naam) word geskep deur die waterweg van die Nylrivier na die natuurlike meer (nou die Moerismeer) wyer en dieper te maak.
- Omstreeks 2278 of 2383 v.C.: Die begin van die bewind van farao Pepi II.
- Omstreeks 2250 v.C.: Die vroegste bewyse van mielieverbouing in Sentraal-Amerika.
- Omstreeks 2240 v.C.: Akkad, die hoofstad van die Akkadiese Ryk, steek Memphis, die hoofstad van Antieke Egipte, verby en word die grootste stad in die wêreld.[1]
- Omstreeks 2300 v.C.: Noord-Europa begin metale gebruik.
Belangrike persone
wysig-
Sargon van Akkad.
- Sargon van Akkad, die stigter van die Akkadiese Ryk.
Sterftes
wysig- 2279 v.C.: Sargon I
Dekades en jare
wysigVerwysings
wysig- ↑ Rosenberg, Matt T. "Largest Cities Through History" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2016. Besoek op 11 November 2009.