59ste Oscar-toekenningsaand
Die 59ste Oscar-toekenningsaand is op 30 Maart 1987 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1986. Die aanbieders was Chevy Chase, Goldie Hawn en Paul Hogan.
59ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 30 Maart 1987 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Chevy Chase, Goldie Hawn, Paul Hogan | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Platoon | |
Meeste pryse | Platoon (4) | |
Meeste benoemings | Platoon en A Room with a View (8 elk) |
Dit was die laaste seremonie vir 23 jaar wat meer as een aanbieder gehad het, tot met die 82ste Oscar-toekenningsaand met Alec Baldwin en Steve Martin.
Die wenner in die kategorie vir beste aktrise, Marlee Matlin, was die eerste en enigste dowe Oscar-wenner. Sy is ook die jongste mens wat die prys vir beste aktrise gewen het.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysig- Ralph Bellamy
- E.M. (Al) Lewis
Irving G. Thalberg-gedenkprys
wysigVerwysings
wysig- ↑ "The 59th Academy Awards (1987) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 16 Oktober 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia