896
jaar
896 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 891 | 892 | 893 | 894 | 895 | ◄ 896 ► | 897 | 898 | 899 | 900 | 901 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:896 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 896 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Slag van Bulgarophygon: Symeon van Bulgarye verslaan die Bisantyne.
- Vanweë die seerowers verlaat die burgers van Aegina die hawestad van die eiland en stig 'n nuwe stad in die binneland.
- Pous Formosus kroon Arnolf van Karintië tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 'n Aardbewing verwoes die Lateraanse paleis van die Pous in Rome.
- April – Pous Bonifatius VI volg Pous Formosus op.
- 22 Mei – Pous Stefanus VI (VII) volg Pous Bonifatius VI op.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 4 April – Pous Formosus, die 111de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±816).
- Laat April – Pous Bonifatius VI, die 112de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 22 Junie - Ermengarde van Italië