Akker van der Merwe
Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Akker van der Merwe (*17 Junie 1991, Vanderbijlpark) is ’n rugbyspeler wat voorheen vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby op haker gespeel het. Akkers, soos hy alombekend staan, speel tans vir die Vodacom Bulls. Sy jonger broer is Duhan van der Merwe, die bekende vleuel wat vir Skotland se nasionale span uitdraf.[1]
| |||||
Volle naam | Armand Hendrik Petrus van der Merwe | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 17 Junie 1991 | ||||
Geboorteplek | Vanderbijlpark, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 178 cm | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Hoërskool Outeniqua | ||||
Universiteit | Noordwes-Universiteit | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Springbokno. | 902 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | NWU Pukke | 10 | (15) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2019–2023 | Sale Sharks | 70 | (155) | ||
korrek soos op 30 Junie 2024. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2014 2014–2017 2017–2018 |
Luiperds Goue Leeus Natalse Haaie |
17 21 15 |
(10) (40) (10) | ||
korrek soos op 28 Mei 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2017 2017–2019 2023– |
Lions Sharks Bulls |
50 23 7 |
(35) (30) (30) | ||
korrek soos op 17 Julie 2024. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016–2017 2018 |
Barbarians Suid-Afrika |
4 3 |
(10) (0) | ||
korrek soos op 17 Julie 2024. |
Springbokloopbaan
wysigVan der Merwe maak sy debuut vir die Springbokke teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 26.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Akker van der Merwe by SARugby.co.za
- Akker van der Merwe by www.genslin.us/bokke
- Van der Merwe op itsrugby.co.uk
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |