Maak hoofkeuseskerm oop

Die Barbarians is 'n internasionale rugbyspan wat in Brittanje gestasioneer is. Die span bestaan uit uitgenooide spelers vanuit verskeie lande wat wedstryde teen besoekende nasionale spanne, of vir spesiale geleenthede, speel. Hulle bynaam is die "baabaas". Die Barbarians speel in tradisionele swart en wit truie, hoewel spelers die kouse van hulle tuisklubs dra. Hulle is bekend vir hulle opwindende hardlooprugby.[2]

Barbarians
Bynaam(e) Baa-Baas
Afrigter(s) Vlag van Engeland Dean Ryan
Spankleure


Eerste wedstryd
Hartlepool Rovers 4–9 Barbarians
(27 Desember 1890)
Grootste oorwinning
Vlag van België België 10–84 Barbarians
(24 Mei 2008)
Grootste nederlaag
Barbarians 8–59 Britse en Ierse Leeus
(1 Junie 2013)[1]
Amptelike webwerf
barbarianfc.co.uk
Die Barbarians van 1890.

Die klub is op 9 April 1890 deur William Percy Carpmael gestig. Hy hou van die kultuur agter kort rugbyreise en kom met die idee van reëlmatige kort toere vorendag. Hulle wen hulle eerste wedstryd op 27 Desember 1890 teen die Hartlepool Rovers met 9 punte teen 4.

Die Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter Nick Mallett het die span in 2009 afgerig.

Wedstryde teen internasionale spanneWysig

Opposisie Vir Teen Datum Plek Stad Kompetisie
  Wallis 26 10 1915-04-17 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
  Australië 9 6 1948-01-31 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Suid-Afrika 3 17 1952-01-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 5 19 1954-02-20 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Australië 11 6 1958-02-22 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Britse Oos-Afrika 52 12 1958-05-28 RFUEA-veld Nairobi Toerwedstryd
  Suid-Afrika 6 0 1961-02-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Kanada 3 3 1962-11-17 Gosforth Toerwedstryd
  Nieu-Seeland 3 36 1964-02-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Australië 11 17 1967-01-28 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 6 11 1967-12-16 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Rhodesië 24 21 1969-05-26 Toerwedstryd
  Suid-Afrika 12 21 1970-01-31 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Skotland 17 33 1970-05-09 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Ten bate van die 1970 Britse Commonwealth-spele
  Fidji 9 29 1970-10-24 Gosforth Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 23 11 1973-01-27 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 13 13 1974-11-30 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Australië 19 7 1976-01-24 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Kanada 29 4 1976-06-12 York-stadion Toronto Toerwedstryd
Britse Leeus 14 23 1977-09-10 Twickenham Londen Silwer Jubilee-wedstryd
  Nieu-Seeland 16 18 1978-12-16 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Skotland 26 13 1983 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Australië 30 37 1984-12-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Italië 23 15 1985-05-26 Stadio Flaminio Rome Toerwedstryd
  Australië 22 40 1988-11-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 10 21 1989-11-25 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Engeland 16 18 1990-09-29 Twickenham Toerwedstryd
Eeufees herdenkings
  Wallis 31 24 1990-10-06 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
Eeufees herdenkings
  Argentinië 34 22 1990-11-17 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Skotland 16 16 1991-09-07 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Rusland 23 27 1992-06-06 Lokomotiv Moskou Toerwedstryd
  Australië 20 30 1992-11-28 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Nieu-Seeland 12 25 1993-12-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Zimbabwe 21 23 1994-06-04 Polisieveld Harare Toerwedstryd
  Suid-Afrika 23 15 1994-12-03 Lansdowne Road Dublin Finale uitdaagwedstryd
  Ierland 70 38 1996 Lansdowne Road Dublin Toerwedstryd
Peace International
  Skotland 45 48 1996-08-17 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Ten bate van die Dunblane-ramp
  Wallis 31 10 1996-08-24 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
  Australië 12 39 1996-12-07 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Ierland 31 30 2000-05 Lansdowne Road Dublin Toerwedstryd
  Skotland 45 42 2000-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Duitsland 47 19 2000-08-12 Eilenriedestadion Hannover Toerwedstryd
  Suid-Afrika 31 41 2000-05-31 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Wallis 40 38 2001-05-20 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
  Skotland 74 31 2001-05-24 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Engeland 43 29 2001-05-27 Twickenham Toerwedstryd
  Australië 35 49 2001-11-28 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd
  Engeland 29 53 2002-05 Twickenham Toerwedstryd
  Wallis 40 25 2002-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
  Skotland 47 27 2002-06 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Engeland 49 36 2003-05 Twickenham Toerwedstryd
  Skotland 24 15 2003-05 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Wallis 48 35 2003-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
  Skotland 40 33 2004-05-22 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Wallis 0 42 2004-05-27 Ashton Gate Bristol Toerwedstryd
  Engeland 32 12 2004-05-30 Twickenham Toerwedstryd
  Portugal 66 34 2004-06-10 Universitário Lisboa Lissabon Toerwedstryd
  Nieu-Seeland 19 47 2004-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Skotland 9 38 2005-05-24 Pittodrie Aberdeen Toerwedstryd
  Engeland 52 39 2005-05-28 Twickenham Toerwedstryd
  Engeland 19 46 2006-05-28 Twickenham Toerwedstryd
  Skotland 19 66 2006-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
  Georgië 28 19 2006-06-04 Mikheil Meskhi-stadion Tbilisi Toerwedstryd
  Tunisië 33 10 2007-05-19 Stade El Menzah Tunis Toerwedstryd
  Spanje 52 26 2007-06-23 Martínez Valero Elche Toerwedstryd
  Suid-Afrika 22 5 2007-12-01 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  België 84 10 2008-05-24 King Baudouin-stadion Brussels Toerwedstryd
  Ierland 14 39 2008-05-27 Kingsholm Gloucester Toerwedstryd
  Engeland 14 17 2008-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Australië 11 18 2008-12-03 Wembley-stadion Londen Finale uitdaagwedstryd / Cornwall Cup
  Engeland 35 26 2009-05-03 Twickenham Londen Toerwedstryd [3]
  Australië 7 55 2009-06-06 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd [4]
  Nieu-Seeland 25 18 2009-12-05 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
  Engeland 26 35 2010-05-30 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Ierland 29 23 2010-06-04 Thomond Park Limerick Toerwedstryd
  Suid-Afrika 26 20 2010-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd[5]
  Australië 11 60 2011-11-27 Twickenham Londen
Britse en Ierse Leeus 8 59 2013-06-01 Hongkong-stadion So Kon Po Leeus-toerwedstryd [6]
  Fidji 43 17 2013-11-30 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Engeland 39 29 2014-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Australië 36 40 2014-12-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Ierland 22 21 2015-05-28 Thomond Park Limerick Toerwedstryd
  Engeland 12 73 2015-05-31 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Samoa 27 24 2015-08-29 Olimpiese stadion Londen Toerwedstryd
  Argentinië 31 49 2015-11-21 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Suid-Afrika 31 31 2016-11-05 Wembley-stadion Londen Toerwedstryd
  Tsjeggië 71 0 2016-11-08 Markéta-stadion Praag Toerwedstryd
  Fidji 40 7 2016-11-11 Kingspan-stadion Belfast Toerwedstryd
  Engeland 14 28 2017-05-28 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Australië 28 31 2017-10-28 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd
  Nieu-Seeland 22 31 2017-11-04 Twickenham Londen Toerwedstryd
  Tonga 27 24 2017-11-10 Thomond Park Limerick Toerwedstryd

VerwysingsWysig

  1. Palmer, Bryn (1 Junie 2013). "Barbarians 8-59 Lions". BBC Sport. British Broadcasting Corporation. Besoek op 19 Junie 2013. 
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. "BBC SPORT | Rugby Union | English | England omit Cipriani from squad". Londen: BBC News. 19 Mei 2009. Besoek op 2009-05-21. 
  4. "The Barbarians – News". Barbarianfc.co.uk. 2008-12-22. Besoek op 2009-05-21.  [dooie skakel]
  5. Barbarians trap Bokke, Nuus24, 4 Desember 2010.
  6. http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/9102421.stm

Eksterne skakelsWysig