Sydney Voetbalstadion

Die Sydney Voetbalstadion (ook bekend as die Allianz-stadion weens borgskapredes) was ’n stadion in Sydney, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend is.

Sydney Voetbalsdation
Buiteaansig van die Sydney Voetbalsdation in 2007

Bynaam Allianz-stadion
Ligging Sydney, Australië
Koördinate 33°53′21″S 151°13′31″O / 33.88917°S 151.22528°O / -33.88917; 151.22528
Eienaar Sydney Krieketveldtrust
Operateur Sydney Krieketveldtrust
Kapasiteit 45 500
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1986
Geopen 24 Januarie 1988
Gesluit 2018
Gesloop 5 Oktober 2018
Boukoste A$68 miljoen
Argitek Philip Cox, Richardson en Taylor
Huurders
Sydney Roosters (NRL) (1988–huidig)
Suid-Sydney Rabbitohs (NRL) (1988–1999, 2002–2005)
Waratahs (Superrugby) (1996–huidig)
Sydney FC (A-liga) (2005–huidig)
Wests Tigers (NRL) (2009–huidig)

Wedstryde

wysig

Rugbyliga-toetswedstryde

wysig
Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van
11 Junie 1988   Groot-Brittanje 17–6 24 480 100ste toetswedstryd tussen Australië en Groot-Britanjie/Engeland
Gespeel as deel van die 1988 As-reeks
9 Julie 1988 12–26 15 944 1985–1988 Wêreldbeker en 1988 As-reeks
24 Julie 1991   Nieu-Seeland 44–0 34 911 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks
12 Junie 1992   Groot-Brittanje 22–6 40 141 1992 As-reeks
7 Julie 1995   Nieu-Seeland 20–10 27 568 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks
12 Julie 2002   Groot-Brittanje 64–10 31 844
25 Julie 2003   Nieu-Seeland 48–6 30 605
4 November 2006   Groot-Brittanje 12–23 24 953 2006 Drienasies
25 November 2006   Nieu-Seeland 16–12 27 325 2006 Drienasies-eindwedstryd
26 Oktober 2008 30–6 34 157 2008 Wêreldbeker
16 November 2008   Fidji 52–0 15 855 2008 Wêreldbeker
2 Mei 2014   Nieu-Seeland 30–18 25 459 2014 Anzac-toets
11 November 2017   Libanon 34-0 21 127 Rugbyligawêreldbeker 2017 Groep A

Rugbyunie-toetswedstryde

wysig
Datum Teenstaander Telling Toeskouers
1 Julie 1989 Britse en Ierse Leeus 30–12 39 433
15 Julie 1989 18–19 39 401
9 Junie 1990   Frankryk 21–9 34 572
30 Julie 1990 19–28 34 776
27 Julie 1991   Engeland 40–15 39 681
10 Augustus 1991   Nieu-Seeland 21–12 41 565
13 Junie 1992   Skotland 27–12 35 535
4 Julie 1992   Nieu-Seeland 16–15 39 870
25 Julie 1992 23–26 40 438
31 Julie 1993   Springbokke 20–28 41 190
21 Augustus 1993 19–12 41 877
11 Junie 1994    Ierland 32–18 37 239
6 Augustus 1994   Samoa 73–3 30 167
17 Augustus 1994   Nieu-Seeland 20–16 41 917
6 Mei 1995   Argentinië 30–13 27 829
29 Julie 1995   Nieu-Seeland 23–34 39 327
22 Junie 1996   Wallis 42–3 35 784
13 Julie 1996   Suid-Afrika 21–16 41 850
21 Junie 1997   Frankryk 29–15 31 572
12 Julie 1997   Engeland 25–6 40 132
13 Junie 1998   Skotland 45–3 36 263
29 Augustus 1998   Nieu-Seeland 19–14 40 501
23 Junie 2012   Wallis 20–19 42 889
21 Junie 2014   Frankryk 39–13 43 188
25 Junie 2016   Engeland 40–44 44 063
23 Junie 2018    Ierland 16–20 44 085

Olimpiese Somerspele 2000

wysig

Manstoernooi

wysig
Datum Tyd (AEST) Span #1 Telling Span #2 Rondte Bywoning
16 September 2000 20:00   Australië 2–3   Nigerië Groep A 38 080
19 September 2000 20:00   Australië 1–2   Honduras Groep A 37 788
23 September 2000 20:00   Italië 0–1   Spanje Kwarteindstryd 3 38 134
26 September 2000 20:00   Spanje 3–1   Verenigde State Halfeindstryd 1 39 800
29 September 2000 20:00   Verenigde State 0–2   Chili Klein finale 26 381

Vrouetoernooi

wysig
Datum Tyd (AEST) Span #1 Telling Span #2 Rondte Bywoning
16 September 2000 17:00   Australië 1–1   Swede Groep E 33 600
19 September 2000 17:00   Australië 1–2   Brasilië Groep E 29 400
24 September 2000 17:30   Duitsland 0–1   Noorweë Halfeindstryd 1 16 710
28 September 2000 17:00   Duitsland 2–0   Brasilië Klein finale 11 200
28 September 2000 20:00   Noorweë 3–2 (e.t.)   Verenigde State Finale 22 848

Rugbywêreldbeker 2003

wysig
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
19 Oktober 2003    Ierland 64–7   Namibië Groep A 35 382
22 Oktober 2003   Argentinië 50–3   Roemenië Groep A 33 673
24 Oktober 2003   Suid-Afrika 46–19   Georgië Groep C 34 308
28 Oktober 2003   Georgië 12–24   Uruguay Groep C 28 576
1 November 2003   Skotland 22–20   Fidji Groep B 37 137

Eksterne skakels

wysig