Albertsville
Albertsville is 'n werkersklasvoorstad in die weste van Johannesburg, Gauteng, wat grens aan Albertskroon en suidoos daarvan geleë is, sowat 7 km wes van Johannesburg se stadsaal, noord van Sophiatown en oos van Newlands.
Albertsville | |
---|---|
Koördinate: 26°09′35″S 27°59′30″O / 26.15972°S 27.99167°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,03 km2 (0,40 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 2 374 |
• Digtheid | 2 305/km2 (5 970/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Wit mense | 68.6% |
• Indiërs/Asiërs | 4.0% |
• Bruin mense | 12.0% |
• Swart mense | 15.4% |
Taal (2001) | |
• Engels | 43.6% |
• Afrikaans | 40.7% |
• Xhosa | 4.2% |
• Tswana | 2.5% |
• Ander | 6.0% |
Albertsville is genoem na genl. Hendrik Alberts, wat 'n gedeelte van die plaas Waterval No. 221 van J.J.P. Ackerman gehuur het. Dit is in 1897 uitgelê op sowat 114 akker en opgedeel in 1 497 standplase.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Albertsville". Sensus 2001. Besoek op 10 Junie 2017.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.