Maak hoofkeuseskerm oop

Alfred Baphethuxolo Nzo (19 Junie 1925, Benoni - 13 Januarie 2000) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die langste dienende sekretaris-generaal van die ANC, 'n posisie wat hy vanaf 1969 tot 1991 beklee het. Hy was die Suid-Afrikaanse Minister van Buitelandse Sake vanaf 1994 tot sy aftrede in 1999. Hy was ook die eerste swart gesondheidsinspekteur in die land gewees. Die Alfred Nzo-toekenning word tans toegeken aan verdienstelike gesondheidspraktisyns in Suid-Afrika.

Alfred Baphethuxolo Nzo
Alfred Baphethuxolo Nzo
Alfred Nzo (1977)

Ampstermyn
1994 – 1999
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Pik Botha
Opgevolg deur Nkosazana Dlamini-Zuma

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
1969 – 1999
Opgevolg deur Cyril Ramaphosa
Ampstermyn
1969 – 1999

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1925
Benoni, Gauteng
Sterf 13 Januarie 2000
Politieke party African National Congress
Voorafgegaan deur
Pik Botha
Minister van Buitelandse Sake
1994–1999
Opgevolg deur
Nkosazana Dlamini-Zuma