Aloe striata
plant spesie
Die Aloe striata is 'n aalwyn wat endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap is. Dit vorm deel van die fynbos en kom voor van Worcester tot by die Groot-Keirivier en binnelands so ver as Graaff-Reinet, Cradock en Queenstown. Dit het gladde, seegroen tot turkoois blare met pienkerige, tandlose rande, en dit dra bondels koraaloranje blomme in die lente.[1]
Koraalaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. striata
|
Binomiale naam | |
Aloe striata Haw., 1804
| |
Sinonieme | |
|