Ammocharis coranica
Plantspesie
Die berglelie (Ammocharis coranica) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is inheems aan Suid-Afrika waar dit in al die provinsies voorkom. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Namibië en Zimbabwe. Dit staan ook bekend as die seeroogblom.
Berglelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Ammocharis |
Spesie: | A. coranica
|
Binomiale naam | |
Ammocharis coranica (Ker Gawl.) Herb., 1821
| |
Sinonieme | |
|