Ammocharis
Ammocharis is 'n genus van bladwisselende, meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Amaryllidaceae. Die genus is vernoem na die Griekse woorde ammos wat sand beteken en charis wat genot beteken, die plante verkies om in sand te groei.[1] Die genus is inheems in Afrika.
Ammocharis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Subtribus: | Crininae |
Genus: | Ammocharis Herb., 1821 |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysig- Ammocharis angolensis (Baker) Milne-Redh. & Schweick.
- Ammocharis baumii (Harms) Milne-Redh. & Schweick.
- Ammocharis coranica (Ker Gawl.) Herb.
- Ammocharis deserticola Snijman & Kolberg
- Ammocharis longifolia (L.) Herb.
- Ammocharis nerinoides (Baker) Lehmiller
- Ammocharis tinneana (Kotschy & Peyr.) Milne-Redh. & Schweick.