Babiana lanata
plantspesie
Babiana lanata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Namakwaland strandveld. Dit kom op die Namakwalandse kusvlakte voor tussen Kleinzee en Port Nolloth en het 'n voorkomsgebied van 460 km². Die spesie word bedreig deur diamant mynbou aktiwiteite, ongeveer 60% van sy habitat binne 5 km vanaf die kus is reeds versteur.
Babiana lanata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. lanata
|
Binomiale naam | |
Babiana lanata Goldblatt & J.C.Manning, (2007)
|
Die plant is eers in 2007 beskryf.