Babiana praemorsa
plantspesie
Babiana praemorsa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die sukkulente Karoo-plantegroei. Dit kom by Calvinia voor, van die Hantamberg tot by Bloukranspas. Daar is vyf subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Babiana praemorsa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. praemorsa
|
Binomiale naam | |
Babiana praemorsa Goldblatt & J.C.Manning, (2004)
|