Die Bakoese Metro (Azerbeidjans: Bakı Metropoliteni, Russies: Бакинский метрополитен имени В. И. Ленина) is 'n openbare vervoerstelsel in Bakoe, Azerbeidjan. Die moltreinnetwerk is geopen op 6 November 1967. Dit bestaan uit drie lyne wat ondergronds loop en altesaam 36,7 kilometer lank is en het 25 stasies. Die spoorwydte is 1 520 millimeter (Russiese wydte). Elektriese toevoer word deur 'n derde spoor verskaf en die elektriese spanning is 825 volt gelykstroom.

Logo
Moltreinkaart van Bakoe

LyneWysig

Die metrostelsel bestaan uit die volgende drie lyne:

# Naam Geopen Lengte Stasies
1 Lyn 1 1967 20,1 km 13
2 Lyn 2 1976 14,5 km 10
3 Lyn 3 2016 2,1 km 2
Totale 36,7 km 25

Chronologie van die uitbreidingWysig

20,1 km
Lyn 1 - Bakı Soveti - Həzi Aslanov

6,5 km 1967
Bakı Soveti - Nəriman Nərimanov
2,7 km 1970
N. Nərimanov - Ulduz
4,7 km 1972
Ulduz - Neftçilər
1,7 km 1979
Nərimanov - Bakmil
3,0 km 1989
Netfçilər - Əhmədli
1,5 km 2002
Əhmədli - H. Aslanov
14,5 km
Lyn 2 - Dərnəgül - Günəşli

2,3 km 1968
28 mai - Şah İsmayıl Xətayi
2,4 km 1976
28 mai - Nizami Gəncəvi
6,7 km 1985
Nizami - Memar Əcəmi
4,1 km 1995
Memar Əcəmi - Dərnəgül
10,2 km 2005
Xətayi - Günəşli
2,1 km 2008
Memar Əcəmi-Nəsimi
1,3 km 2009
Nəsimi - Azadlıq prospekti
1,5 km 2011
Azadlıq prospekti-Dərnəgül
2,1 km
Lyn 3 - Memar Əcəmi-2 - Avtovağzal

2,1 km 2016
Memar Əcəmi-2 - Avtovağzal

Eksterne skakelWysig

VerwysingsWysig