Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.[1] Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Suid-Afrika
Volle naam SA nasionale vrouesokkerspan
Bynaam/me Banyana-Banyana
(die meisies)
Tuisveld ENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit 94 700
Afrigter Desiree Ellis
Kaptein Janine van Wyk
Liga CAF
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer.[2] Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi vir vroue gekwalifiseer.

Toernooirekord

wysig

Wêreldbeker

wysig
Wêreldbeker eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
  1991 Verban
  1995 Nie gekwalifiseer nie
  1999 Nie gekwalifiseer nie
  2003 Nie gekwalifiseer nie
  2007 Nie gekwalifiseer nie
  2011 Nie gekwalifiseer nie
  2015 Nie gekwalifiseer nie
  2019 Gekwalifiseer 3 0 0 3 1 8 –7
Totaal 1/9 3 0 0 3 1 8 –7

Olimpiese Spele

wysig
Olimpiese eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
  1996 Nie gekwalifiseer nie
  2000 Nie gekwalifiseer nie
  2004 Nie gekwalifiseer nie
  2008 Nie gekwalifiseer nie
  2012 Groepfase 3 0 1 2 1 7 −6
  2016 Groepfase 3 0 1 2 0 3 −3
  2020 Nie gekwalifiseer nie
Totaal 2/7 6 0 2 4 1 10 −9

Afrika-vrouekampioenskap

wysig
CAF-vrouekampioenskap
Jaar Rondte GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
1991 Verban
1995 Naaswenner 6 3 1 2 19 20 −1
  1998 Groepfase 2 0 0 2 2 7 −5
  2000 Naaswenners 5 4 0 1 9 3 +6
  2002 Vierde plek 5 2 1 2 6 11 −5
  2004 Groepfase 3 0 0 3 2 7 −5
  2006 Derde plek 5 2 1 2 8 5 +3
  2008 Naaswenner 5 3 0 2 7 4 +3
  2010 Derde plek 5 3 1 1 10 6 +4
  2012 Naaswenner 5 3 0 2 6 6 0
  2014 Vierde plek 5 1 1 3 7 6 +1
  2016 Vierde plek 5 1 1 3 5 3 +2
  2018 Naaswenner 5 3 0 2 11 2 +9
Totaal 5 keer naaswenners 56 25 8 23 92 80 +12

Verwysings

wysig
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "Banyana secure historic passage to London". FIFA. 12 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2014. Besoek op 13 September 2011.

Eksterne skakels

wysig