Olimpiese Somerspele 2004
Spele van die XXVIIIe Olimpiade | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 [θeriˈni olibi.aci aɣoˈnes ðio çiʎaˈðes tetraˈkosi.a]), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.
Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.[4]
Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.
Toewysing
wysigAthene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004[5] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Finale stemming | Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 5 |
Athene | Griekeland | 32 | — | 38 | 52 | 66 |
Rome | Italië | 23 | — | 28 | 35 | 41 |
Kaapstad | Suid-Afrika | 16 | 62 | 22 | 20 | — |
Stockholm | Swede | 20 | — | 19 | — | — |
Buenos Aires | Argentinië | 16 | 44 | — | — | — |
Sporte
wysig28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.
- Atletiek (46)
- Basketbal (2)
- Bofbal (1)
- Boks (11)
- Boogskiet (4)
- Driekamp (2)
- Fietsry
- Baan (12)
- Bergfietsry (2)
- Pad (4)
- Gewigoptel (15)
- Gimnastiek
- Artistiek (14)
- Ritmies (2)
- Trampolien (2)
- Handbal (2)
- Judo (14)
- Kanovaart
- Slalom (12)
- Snel (4)
- Moderne vyfkamp (2)
- Pluimbal (5)
- Roei (14)
- Ruitersport
- Dressuur (2)
- Driefasekompetisie (2)
- Spring (2)
- Sagtebal (1)
- Seilvaart (11)
- Skermsport (10)
- Skyfskiet (17)
- Sokker (2)
- Stoei
- Grieks-Romeins (7)
- Vrystyl (11)
- Taekwondo (8)
- Tafeltennis (4)
- Tennis (4)
- Veldhokkie (2)
- Vlugbal
- Vlugbal (2)
- Strandvlugbal (2)
- Watersport
- Gesinchroniseerde swem (2)
- Sierduik (8)
- Swem (32)
- Waterpolo (2)
Stadions
wysig35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:
Olimpiese Sportkompleks Athene
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Olimpiese Akwatiese Sentrum Athene | Sierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo | 23 000 (altesaam drie swembaddens) |
Olimpiese Tennissentrum Athene | Tennis | 15 000 (alle howe) |
Olimpiese Velodrom Athene | Fietsry (baan) | 3 300 |
Nikos Galis Olimpiese Binnensaal | Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek, trampolien) | 19 250 |
Olimpiese Stadion Athene | seremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd) | 72 000 |
Helliniko Olimpiese Kompleks
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Helliniko Skermsaal | Skermsport | 8 000 |
Helliniko Olimpiese Arena | Basketbal, Handbal (eindstryd) | 15 000 |
Olimpiese Bofbalsentrum | Bofbal | Nie gelys nie |
Olimpiese Kano/Kajak Slalom Sentrum | Kanovaart (slalom) | 3 150 |
Olimpiese Hokkiesentrum | Veldhokkie | 20 000 |
Olimpiese Sagtebalstadion | Sagtebal | Nie gelys nie |
Faliro Kuslyn Olimpiese Kompleks
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum | Vlugbal (strand) | 8 000 |
Faliro Sportpaviljoen Arena | Handbal, Taekwondo | 10 000 |
Vrede en Vriendskap-stadion | Vlugbal (binnenshuis) | 11 564 |
Goudi Olimpiese Kompleks
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Goudi Olimpiese Saal | Pluimbal | 8 000 |
Olimpiese Moderne vyfkampsentrum | Moderne vyfkamp | 10 000 |
Markopoulo Olimpiese Kompleks
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Markopoulo Olimpiese Ruitersentrum | Ruitersport | Nie gelys nie |
Markopoulo Olimpiese Skietbaan | Skyfskiet | Nie gelys nie |
Sokkerstadions
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Kaftanzoglio-stadion (Thessaloniki) | Sokker | 27 770 |
Karaiskakis-stadion (Athene) | Sokker | 33 334 |
Pampeloponnisiako-stadion (Patras) | Sokker | 23 588 |
Pankritio-stadion (Heraklion) | Sokker | 26 240 |
Panthessaliko-stadion (Volos) | Sokker | 22 700 |
Ander sportplekke
wysigStadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Agios Kosmas Olimpiese Seiljagwedvaartsentrum | Seilvaart | 8 000 |
Ano Liosia Olimpiese Saal | Judo, Stoei | 10 000 |
Galatsi Olimpiese Saal | Gimnastiek (ritmies), Tafeltennis | Nie gelys nie |
Kotzia-plein | Fietsry (individuele padwedloop) | 3 150 |
Marathon | Atletiek (maraton begin) | Nie gelys nie |
Nikaia Olimpiese Gewigoptelsaal | Gewigoptel | Nie gelys nie |
Panathinaiko-stadion | Boogskiet, Atletiek (maraton eindstreep) | 7 500 (boogskiet) 34 500 (atletiek maraton eindstreep) |
Parnitha Olimpiese Bergfietsplek | Fietsry (bergfietsry) | Nie gelys nie |
Peristeri Olimpiese Bokssaal | Boks | 5 600 |
Schinias Olimpiese Roei- en Kanovaartsentrum | Kanovaart (sprint), Roei | 14 000 |
Stadion by Olimpia | Atletiek (gewigstoot) | Nie gelys nie |
Vouliagmeni Olimpiese sentrum | Fietsry (individuele tydtoets), Driekamp | Nie gelys nie |
Kalender
wysigDie volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Augustus | 11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
23 Ma |
24 Di |
25 Wo |
26 Do |
27 Vr |
28 Sa |
29 So |
Wedstryde |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Atletiek | 2 | 4 | 5 | 6 | 5 | 3 | 6 | 7 | 7 | 1 | 46 | |||||||||
Basketbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | ||||
Bofbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ||||||||||
Boks | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 5 | 6 | 11 | ||||
Boogskiet | ● | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | ||||||||||||
Driekamp | 1 | 1 | 2 | |||||||||||||||||
Fietsry | 1 | 1 | 2 | 2 | 3 | 1 | 2 | 3 | 1 | 1 | 18 | |||||||||
Gesinchroniseerde swem | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||||
Gewigoptel | 1 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 15 | |||||||||
Gimnastiek | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ● | ● | 1 | 1 | 18 | |||||
Handbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | ||||
Judo | 2 | 2 | 1 | 3 | 2 | 2 | 2 | 14 | ||||||||||||
Kanovaart | ● | 2 | ● | 2 | ● | ● | ● | ● | 6 | 6 | 16 | |||||||||
Moderne vyfkamp | 2 | 2 | 2 | |||||||||||||||||
Pluimbal | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 1 | 2 | 5 | |||||||||||
Roei | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 7 | 7 | 14 | |||||||||||
Ruitersport | ● | ● | 2 | ● | 1 | ● | ● | ● | 1 | 2 | 6 | |||||||||
Sagtebal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ||||||||||
Seilvaart | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 3 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 11 | |||||
Sierduik | 2 | 2 | ● | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 8 | ||||||||
Skermsport | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||||||||
Skyfskiet | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 1 | 17 | ||||||||||
Sokker | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||
Stoei | 2 | 2 | 4 | 3 | 3 | 3 | 2 | 3 | 18 | |||||||||||
Swem | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 32 | |||||||||||
Taekwondo | 2 | 2 | 2 | 2 | 8 | |||||||||||||||
Tafeltennis | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | |||||||||
Tennis | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 3 | 4 | |||||||||||
Veldhokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 2 | |||||
Vlugbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ● | ● | 1 | 1 | 4 | |||
Waterpolo | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | |||||
Totaal | 0 | 0 | 0 | 13 | 12 | 13 | 12 | 19 | 15 | 17 | 29 | 34 | 20 | 17 | 15 | 21 | 24 | 30 | 17 | 301 |
Kumulatief | 0 | 0 | 0 | 13 | 25 | 38 | 50 | 69 | 84 | 101 | 140 | 174 | 194 | 211 | 226 | 247 | 276 | 293 | 301 | |
Seremonies | OS | SS | ||||||||||||||||||
Augustus | 11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
23 Ma |
24 Di |
25 Wo |
26 Do |
27 Vr |
28 Sa |
29 So |
Wedstryde |
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Afghanistan (5)
- Albanië (7)
- Algerië (63)
- Amerikaanse Maagde-eilande (6)
- Amerikaans-Samoa (5)
- Andorra (8)
- Angola (31)
- Antigua en Barbuda (9)
- Argentinië (156)
- Armenië (19)
- Aruba (4)
- Australië (482)
- Azerbeidjan (36)
- Bahamas (41)
- Bahrein (6)
- Bangladesj (4)
- Barbados (10)
- België (62)
- Belize (2)
- Benin (4)
- Bermuda (10)
- Bhoetan (2)
- Bolivië (7)
- Bosnië en Herzegowina (9)
- Botswana (11)
- Brasilië (247)
- Britse Maagde-eilande (1)
- Broenei (1)
- Bulgarye (165)
- Burkina Faso (5)
- Burundi (7)
- Chili (56)
- Colombia (51)
- Comore-eilande (3)
- Cookeilande (3)
- Costa Rica (20)
- Denemarke (92)
- Dominica (2)
- Dominikaanse Republiek (33)
- Duitsland (479)
- Ecuador (17)
- Egipte (96)
- Ekwatoriaal-Guinee (2)
- El Salvador (8)
- Eritrea (4)
- Estland (44)
- Ethiopië (28)
- Fidji (10)
- Filippyne (16)
- Finland (62)
- Frankryk (317)
- Gaboen (6)
- Gambië (2)
- Georgië (32)
- Ghana (29)
- Grenada (5)
- Griekeland (441)
- Guam (4)
- Guatemala (18)
- Guinee (3)
- Guinee-Bissau (3)
- Guyana (4)
- Haïti (8)
- Honduras (5)
- Hongarye (219)
- Hongkong (32)
- Ierland (52)
- Indië (73)
- Indonesië (38)
- Irak (25)
- Iran (37)
- Israel (36)
- Italië (364)
- Ivoorkus (5)
- Jamaika (47)
- Japan (312)
- Jemen (3)
- Jordanië (8)
- Kaaimanseilande (5)
- Kaap Verde (3)
- Kambodja (4)
- Kameroen (17)
- Kanada (262)
- Kasakstan (114)
- Katar (22)
- Kenia (46)
- Kirgisië (11)
- Kiribati (3)
- Koeweit (29)
- Demokratiese Republiek die Kongo (4)
- Kongo (5)
- Kroasië (83)
- Kuba (151)
- Laos (5)
- Lesotho (3)
- Letland (35)
- Libanon (8)
- Liberië (2)
- Libië (8)
- Liechtenstein (1)
- Litaue (59)
- Luxemburg (10)
- Madagaskar (8)
- Malawi (4)
- Maledive (4)
- Maleisië (26)
- Mali (23)
- Malta (7)
- Marokko (55)
- Masedonië (22)
- Mauritanië (2)
- Mauritius (9)
- Meksiko (109)
- Mianmar (2)
- Gefedereerde State van Mikronesië (5)
- Moldowa (33)
- Monaco (3)
- Mongolië (20)
- Mosambiek (4)
- Namibië (8)
- Nauru (3)
- Nederland (219)
- Nederlands-Antille (3)
- Nepal (6)
- Nicaragua (5)
- Nieu-Seeland (148)
- Niger (4)
- Nigerië (70)
- Noord-Korea (36)
- Noorweë (52)
- Oekraïne (239)
- Oesbekistan (70)
- Oman (2)
- Oostenryk (101)
- Oos-Timor (2)
- Pakistan (26)
- Palau (4)
- Palestynse Owerheid (3)
- Panama (4)
- Papoea-Nieu-Guinee (4)
- Paraguay (22)
- Peru (9)
- Pole (208)
- Portugal (91)
- Puerto Rico (43)
- Roemenië (108)
- Rusland (456)
- Rwanda (5)
- Salomonseilande (2)
- Samoa (3)
- San Marino (5)
- Saoedi-Arabië (16)
- São Tomé en Príncipe (2)
- Senegal (16)
- Sentraal-Afrikaanse Republiek (4)
- Serwië en Montenegro (87)
- Seychelle (9)
- Sierra Leone (2)
- Singapoer (16)
- Siprus (20)
- Sirië (6)
- Republiek China (87)
- Slowakye (64)
- Slowenië (79)
- Soedan (4)
- Somalië (2)
- Spanje (316)
- Sri Lanka (8)
- St. Kitts en Nevis (2)
- St. Lucia (2)
- St. Vincent en die Grenadine (3)
- Suid-Afrika (106)
- Suid-Korea (264)
- Suriname (4)
- Swaziland (3)
- Swede (115)
- Switserland (98)
- Tadjikistan (9)
- Tanzanië (8)
- Thailand (42)
- Togo (3)
- Tonga (5)
- Trinidad en Tobago (19)
- Tsjad (2)
- Tsjeggië (142)
- Tunisië (54)
- Turkmenistan (9)
- Turkye (53)
- Uganda (11)
- Uruguay (15)
- Vanuatu (2)
- Venezuela (48)
- Verenigde Arabiese Emirate (4)
- Verenigde Koninkryk (259)
- Verenigde State (536)
- Viëtnam (11)
- Volksrepubliek China (407)
- Belarus (151)
- Ysland (26)
- Zambië (6)
- Zimbabwe (13)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.
Swem
wysig- Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 100 m vyslag en die brons medalje in die 50 m vryslag.
Atletiek
wysig- Hestrie Cloete wen 'n silwermedalje met hoogspring.
- Mbulaeni Mulaudzi wen die silwermedalje in die 800 m wedloop.
Roei
wysigDie Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.
Getal medaljes
wysigHier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Verenigde State (USA) | 536 | 36 | 39 | 26 | 101 |
2 | Volksrepubliek China (CHN) | 407 | 32 | 17 | 14 | 63 |
3 | Rusland (RUS) | 456 | 28 | 26 | 36 | 90 |
4 | Australië (AUS) | 482 | 17 | 16 | 17 | 50 |
5 | Japan (JPN) | 312 | 16 | 9 | 12 | 37 |
6 | Duitsland (GER) | 479 | 13 | 16 | 20 | 49 |
7 | Frankryk (FRA) | 317 | 11 | 9 | 13 | 33 |
8 | Italië (ITA) | 364 | 10 | 11 | 11 | 32 |
9 | Suid-Korea (KOR) | 264 | 9 | 12 | 9 | 30 |
10 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 259 | 9 | 9 | 12 | 30 |
15 | Griekeland (GRE) | 441 | 6 | 6 | 4 | 16 |
43 | Suid-Afrika (RSA) | 106 | 1 | 3 | 2 | 6 |
Sien ook
wysig- Olimpiese Somerspele 1896 in Athene
- Olimpiese Somerspele 1906 in Athene
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
- ↑ (en) "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 7 Maart 2018.
- ↑ (en) "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
- ↑ (en) Lombaard, Larry (12 Augustus 2004). "Mulaudzi to carry the SA flag". Independent Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016. Besoek op 7 Maart 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic host city election results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Somerspele 2004. |
- (en) Athens 2004 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Olympics: 2004 to 2012
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |