Olimpiese Somerspele 1906

Spele van die IVe Olimpiade
Olimpiesespele van 1906

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 20
Deelnemende atlete 854 (848 mans, 6 vroue)[1]
Items 74 in 13 sporte
Openingseremonie 22 April 1906
Sluitingseremonie 2 Mei 1906
Amptelik geopen deur Koning George I
Atlete-eed (sedert 1920)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1936)
Vorige Spele 1904: St. Louis (VSA)
Volgende Spele 1908: Londen (VK)

Die Olimpiese Somerspele 1906 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 1906, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 1906), het vanaf 22 April tot en met 2 Mei 1906 in Athene, Griekeland, plaasgevind. Die spele staan ook bekend as die "tussenspele van 1906" aangesien hierdie spele plaasgevind het tussen die normale vierjarige periodes van die Olimpiade. Dit is destyds as die "Tweede Internasionale Olimpiese Spele in Athene" aangebied.[2] Die Spele word tans nie deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) erken nie, selfs nie die medaljes en Olimpiese rekords wat behaal is nie.[3]

Sporte

wysig

13 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

wysig
 
Kaart van deelnemende nasies in 1906:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

wysig

Suid-Afrika het nie aan hierdie Spele deelgeneem nie, hoewel hulle twee jaar vantevore aan die 1904-Spele deelgeneem het.

Getal medaljes

wysig
 
Pylvak van die maraton
 
Die Panathinaiko-stadion in 1906

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers   Goud   Silwer   Brons Totaal
1   Frankryk (FRA) 56 15 9 16 40
2   Verenigde State (USA) 38 12 6 6 24
3   Griekeland (GRE) 321 8 13 13 34
4   Verenigde Koninkryk (GBR) 47 8 11 5 24
5   Italië (ITA) 76 7 6 3 16
6   Switserland (SUI) 9 5 6 4 15
7   Duitse Keiserryk (GER) 49 4 6 5 15
8   Noorweë (NOR) 32 4 2 1 7
9   Oostenryk (AUT) 31 3 3 3 9
10   Denemarke (DEN) 53 3 2 1 6

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "1906 Athina Summer Games". sports-reference.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 3 Januarie 2018.
  2. (en) Karl Lennartz (Desember 2001/Januarie 2002). "The 2nd International Olympic Games in Athens 1906" (PDF). Volume 10. Journal of Olympic History. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2018. Besoek op 3 Januarie 2018. {{cite web}}: Gaan datum na in: |date= (hulp)
  3. "What Events are Olympic?" (in Engels). SportsReference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 3 Januarie 2018.

Eksterne skakels

wysig


Olimpiese Spele  

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030  • 2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.