Olimpiese Winterspele 1948

Ve Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1948

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 669 (592 mans, 77 vroue)[1]
Items 22 in 4 sporte
Openingseremonie 30 Januarie 1948
Sluitingseremonie 8 Februarie 1948
Amptelik geopen deur President Enrico Celio
Atlete-eed Riccardo Torriani (yshokkie)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1944: Cortina d'Ampezzo (Italië)
Volgende Spele 1952: Oslo (Noorweë)

Die Olimpiese Winterspele 1948 (Duits: Olympische Winterspiele 1948, Frans: Les Ves Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: V Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1948), amptelik bekend as die Vde Olimpiese Winterspele, is tussen 30 Januarie en 8 Februarie 1948 in St. Moritz, Switserland, aangebied. Die enigste ander kandidaatstad was Lake Placid, Verenigde State, waar die Spele in 1932 plaasgevind het.[2]

Die Skispring-skans in St. Moritz

Na 'n onderbreking van 12 jaar deur die Tweede Wêreldoorlog was dit die eerste Spele sedert die Winterspele van 1936 in Garmisch-Partenkirchen asook die tweede Olimpiade na die Olimpiese Winterspele 1928 wat in die Switserse stad gehou is. Die Olimpiese Somerspele 1948 is in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied.

Duitsland en Japan is deelname aan die Spele geweier. Die Sowjetunie is uitgenodig maar het verkies om geen atlete na St. Moritz te stuur nie.

Sporte

wysig

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Kalender

wysig

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie     Wedstryde  ●  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Januarie 1948
Februarie 1948
30
Vr
31
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
Goue
medaljes
Seremonies OS SS
  Bobslee     2
  Skeleton 1
  Alpeski ● ● ● ● ● ● 6
  Heg-en-steg-ski 3
  Noorse kombinasie   1
  Skansspring 1
  Kunsskaats     3
  Langbaanskaats 4
  Yshokkie                   1
Totaal 0 3 1 6 3 0 3 2 2 2 22
Kumulatief 0 3 4 10 13 13 16 18 20 22

Deelnemende nasies

wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

wysig
 
Kaart van deelnemende nasies in 1948:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers   Goud   Silwer   Brons Totaal
1   Noorweë (NOR) 49 4 3 3 10
  Swede (SWE) 43 4 3 3 10
3   Switserland (SUI) 70 3 4 3 10
4   Verenigde State (USA) 69 3 4 2 9
5   Frankryk (FRA) 36 2 1 2 5
6   Kanada (CAN) 28 2 0 1 3
7   Oostenryk (AUT) 54 1 3 4 8
8   Finland (FIN) 24 1 3 2 6
9   België (BEL) 11 1 1 0 2
10   Italië (ITA) 54 1 0 0 1
11   Hongarye (HUN) 22 0 1 0 1
  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 47 0 1 0 1
13   Verenigde Koninkryk (GBR) 55 0 0 2 2
Totaal (13 NOKs) 565 22 24 22 68

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

wysig
  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (de) Olympische Winterspiele St. Moritz: 1928, 1948. St. Moritz: World Sports Forum St. Moritz. 1998. ISBN 3-9520540-3-8.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)
  • (en) George M. Constable (1996). The XI, XII & XIII Olympiads. Berlin 1936, St. Moritz 1948. Los Angeles: World Sport Research & Publications. ISBN 1-888383-11-9.
  • (de) Rudolf Pallamar (1948). Die 5. Olympischen Winterspiele 1948, St. Moritz, 30. Jänner–8. Feber. Wien: Herold-Verlag.

Eksterne skakels

wysig


Olimpiese Spele  

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030  • 2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.