Olimpiese Winterspele 1998
XVIIIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).
Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.
Toewysing
wysigNagano is op 15 Junie 1991 in Birmingham deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 2002 word.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998[2] | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Rondte 2 (finale stemming) |
Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 5 | |
Nagano | Japan | 21 | — | 30 | 36 | 46 | |
Salt Lake City | Verenigde State | 15 | 59 | 27 | 29 | 42 | |
Östersund | Swede | 18 | — | 25 | 23 | — | |
Jaca | Spanje | 19 | — | 5 | — | — | |
Aosta | Italië | 15 | 29 | — | — | — |
Sporte
wysig7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
- Alpeski (10)
- Bobslee (2)
- Heg-en-steg-ski (10)
- Kortbaanskaats (6)
- Kunsskaats (4)
- Langbaanskaats (10)
- Noorse kombinasie (2)
- Rodel (3)
- Skansspring (3)
- Sneeuplankry (4)
- Tweekamp (6)
- Vryski (4)
- Ysbal (2)
- Yshokkie (2)
Kalender
wysigDie volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Februarie | 7 Sa |
8 So |
9 Ma |
10 Di |
11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
Wedstryde |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Alpeski | ● | 1 | 2 | 2 | 1 | 2 | 1 | 1 | 10 | ||||||||
Bobslee | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||
Heg-en-steg-ski | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | |||||||
Kortbaanskaats | 2 | 1 | 3 | 6 | |||||||||||||
Kunsskaats | ● | 1 | ● | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 4 | |||||||
Langbaanskaats | 1 | ● | 1 | 1 | 1 | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||
Noorse kombinasie | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||
Rodel | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||
Skansspring | 1 | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
Sneeuplankry | 1 | 2 | 1 | 4 | |||||||||||||
Tweekamp | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 6 | ||||||||||
Vryski | ● | 2 | ● | 2 | 4 | ||||||||||||
Ysbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | |||||||||
Yshokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | ● | ● | 1 | 2 | |
Totaal | 0 | 3 | 3 | 5 | 7 | 4 | 3 | 4 | 6 | 5 | 6 | 4 | 5 | 5 | 6 | 2 | 68 |
Kumulatief | 0 | 3 | 6 | 11 | 18 | 22 | 25 | 29 | 35 | 40 | 46 | 50 | 55 | 60 | 66 | 68 | |
Seremonies | OS | SS | |||||||||||||||
Februarie | 7 Sa |
8 So |
9 Ma |
10 Di |
11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
Wedstryde |
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Amerikaanse Maagde-eilande (7)
- Andorra (3)
- Argentinië (2)
- Armenië (7)
- Australië (23)
- Azerbeidjan (4)
- België (1)
- Bermuda (1)
- Bosnië en Herzegowina (8)
- Brasilië (1)
- Bulgarye (19)
- Chili (3)
- Denemarke (12)
- Duitsland (125)
- Estland (20)
- Finland (85)
- Frankryk (106)
- Georgië (4)
- Griekeland (13)
- Hongarye (17)
- Ierland (6)
- Indië (1)
- Iran (1)
- Israel (3)
- Italië (112)
- Jamaika (6)
- Japan (156)
- Joego-Slawië (2)
- Kanada (144)
- Kasakstan (60)
- Kenia (1)
- Kirgisië (1)
- Kroasië (6)
- Letland (29)
- Liechtenstein (8)
- Litaue (7)
- Luxemburg (1)
- Masedonië (3)
- Moldowa (2)
- Monaco (4)
- Mongolië (3)
- Nederland (22)
- Nieu-Seeland (8)
- Noord-Korea (8)
- Noorweë (76)
- Oekraïne (56)
- Oesbekistan (4)
- Oostenryk (96)
- Pole (39)
- Portugal (2)
- Puerto Rico (6)
- Roemenië (16)
- Rusland (122)
- Siprus (1)
- Chinees Taipei (7)
- Slowakye (37)
- Slowenië (34)
- Spanje (12)
- Suid-Afrika (2)
- Suid-Korea (37)
- Swede (99)
- Switserland (69)
- Trinidad en Tobago (2)
- Tsjeggië (60)
- Turkye (1)
- Uruguay (1)
- Venezuela (1)
- Verenigde Koninkryk (34)
- Verenigde State (186)
- Volksrepubliek China (55)
- Belarus (59)
- Ysland (7)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes
wysigHier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Duitsland (GER) | 125 | 12 | 9 | 8 | 29 |
2 | Noorweë (NOR) | 76 | 10 | 10 | 5 | 25 |
3 | Rusland (RUS) | 122 | 9 | 6 | 3 | 18 |
4 | Kanada (CAN) | 144 | 6 | 5 | 4 | 15 |
5 | Verenigde State (USA) | 186 | 6 | 3 | 4 | 13 |
6 | Nederland (NED) | 22 | 5 | 4 | 2 | 11 |
7 | Japan (JPN) | 156 | 5 | 1 | 4 | 10 |
8 | Oostenryk (AUT) | 96 | 3 | 5 | 9 | 17 |
9 | Suid-Korea (KOR) | 37 | 3 | 1 | 2 | 6 |
10 | Italië (ITA) | 112 | 2 | 6 | 2 | 10 |
Sien ook
wysig- Olimpiese Somerspele 1940 in Tokio beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Somerspele 1964 in Tokio
- Olimpiese Winterspele 1972 in Sapporo
- Olimpiese Somerspele 2020 in Tokio
Verwysings
wysig- ↑ (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 Januarie 2018.
Verdere leesstof
wysig- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1998. |
- (en) Nagano 1998 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |