Paralimpiese Winterspele 1998
VIIe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.
Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.
Sporte
wysig5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- Alpeski (54)
- Heg-en-steg-ski (39)
- Paratweekamp (12)
- Sleehokkie (1)
- Ysslee (16)
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
- Armenië (8)
- Australië (4)
- Bulgarye (3)
- Denemarke (3)
- Duitsland (40)
- Estland (16)
- Finland (21)
- Frankryk (25)
- Iran (2)
- Italië (21)
- Japan (67)
- Kanada (32)
- Kasakstan (1)
- Nederland (3)
- Nieu-Seeland
- Noorweë (43)
- Oekraïne (11)
- Oostenryk (34)
- Pole (26)
- Rusland (35)
- Slowakye (18)
- Slowenië (1)
- Spanje
- Suid-Afrika (1)
- Suid-Korea (4)
- Swede (24)
- Switserland (19)
- Tsjeggië (6)
- Verenigde Koninkryk (21)
- Verenigde State (49)
- Belarus (5)
Suid-Afrikaanse deelname
wysigDit was die eerste Paralimpiese Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar dié land kon geen medaljes verower nie.
Aantal medaljes
wysigHier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 43 | 18 | 9 | 13 | 40 |
2 | Duitsland (GER) | 40 | 14 | 17 | 13 | 44 |
3 | Verenigde State (USA) | 49 | 13 | 8 | 13 | 34 |
4 | Japan (JPN) | 67 | 12 | 16 | 13 | 41 |
5 | Rusland (RUS) | 35 | 12 | 10 | 9 | 31 |
6 | Switserland (SUI) | 19 | 10 | 5 | 8 | 23 |
7 | Spanje (ESP) | – | 8 | 0 | 0 | 0 |
8 | Oostenryk (AUT) | 34 | 7 | 16 | 11 | 34 |
9 | Finland (FIN) | 21 | 7 | 5 | 7 | 19 |
10 | Frankryk (FRA) | 25 | 5 | 9 | 8 | 22 |
11 | Nieu-Seeland (NZL) | – | 4 | 1 | 1 | 6 |
12 | Italië (ITA) | 21 | 3 | 4 | 3 | 10 |
13 | Tsjeggië (CZE) | 6 | 3 | 3 | 1 | 7 |
14 | Oekraïne (UKR) | 11 | 3 | 2 | 4 | 9 |
15 | Kanada (CAN) | 32 | 1 | 9 | 5 | 15 |
16 | Australië (AUS) | 4 | 1 | 0 | 1 | 2 |
Denemarke (DEN) | 3 | 1 | 0 | 1 | 2 | |
18 | Slowakye (SVK) | 18 | 0 | 6 | 4 | 10 |
19 | Swede (SWE) | 24 | 0 | 1 | 5 | 6 |
20 | Nederland (NED) | 3 | 0 | 1 | 1 | 2 |
21 | Pole (POL) | 26 | 0 | 0 | 2 | 2 |
Totaal (31 NPKs) | 562 | 122 | 122 | 123 | 367 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paralimpiese Winterspele 1998.
- (en) Nagano 1998 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.